Meerderheid stortingsterreine in buurland voldoen nie aan regulasies nie

Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het sy jaarlikse oudit-verslag oor vullisverwydering- en stortingsterreine regoor die land bekendgemaak. Die projekbestuurder, Lambert de Klerk, sê dit sal aan die Groen Skerpioene vir wetstoepassing oorhandig word. Hy wys uit probleme by munisipaliteite uit wat veroorsaak dat dit ‘n gevaar vir die omgewing inhou. Dit sluit onwettige bestuurstrukture en ‘n gebrek aan opgeleide personeel in: