Meer oor Swakop-brand by kleinhandelaar

‘n Brand het ongeveer middernag by Shoprite in Sam Nujomastraat in Swakopmund ontstaan. Die oorsaak van die brand is nog onbekend en die polisie se ondersoekspan steeds op die toneel bedrywig is. Daar was volgens berigte aansienlike skade. Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo polisie …