Meer oor Olafika-ontwikkelings-en mentorskapprogram

Die Olafika SME-ontwikkelings- en mentorskapprogram gaan SME-opleiding en
mentorskap aanbied. Olafika is ontwerp om entrepreneurs met die nodige sake-
vaardighede toe te rus. Die sperdatum vir die aansoeke is 20 Junie.
Sara Ishuna van Olafika verduidelik die proses aan Kosmos 94.1 Nuus.