Meer oor Girl Up

Girl Up, die Verenigde Nasies se stigting vir ‘n veldtog oor meisies, moedig meisies aan om vir meisies op te staan. Hulle moet mekaar bemagtig en die wêreld verbeter. Die stigting het ten doel om meisies in plekke te bereik waar dit die moeilikste is om ‘n meisie te wees. Die stigting in Namibië is tans besig met ‘n skenkingsveldtog om diegene in nood te help. Joy Kapepo, Girl Up Namibia se president, het met met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *