Meer brande in SA vanjaar

Suid-Afrika het vanjaar ‘n toename van 6 persent in brandwaarskuwings aangeteken vergeleke met verlede jaar. Volgens Global Forest Watch sal die land waarskynlik in die komende jare meer intens te doen kry met die hitte weens wegholbrande wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Werk met Vuur se besturende direkteur, Trevor Abrahams, sê die Noord-Kaap en Noordwes is die provinsies wat die ergste geraak word: