Meer bouplanne in April in Windhoek goedgekeur

Stad Windhoek het 250 bouplanne vir April goedgekeur wat ‘n maand-tot-maand-styging van 9,6 persent is ná 228 bouplanne in Maart goedgekeur is. Volgens ‘n verslag van IJG Securities word die goedkeurings op N$234,1 miljoen beraam, ‘n verhoging van 48,1%. Altesaam 199 geboue met ‘n waarde van meer N$93,1 miljoen is in April goedgekeur.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *