Medvedev wen eerste wedstryd

Die wêreld se nommer twee speler, Daniil Medvedev, het sy eerste wedstryd in die ATP-eindstryd in Turyn, Italië, gewen. Hy hoop om sy titel suksesvol te verdedig. Medvedev het gister 32 wenhoue geslaan en agt ongedwonge foute gemaak in die wedstryd waarin hy Hubert Hurkacz met 6-7, 6-3, 6-4 geklop het. Hy sê die baan is baie vinnig en moeilik om op te speel: