Mediese vereniging sê drankverbod was onnodig

Restaurante in Suid-Afrika is oop en die regering se Covid-19-hulpskema word verleng, maar die verkoop van alkohol is steeds verbode. President Cyril Ramaphosa het die maatreëls aangekondig tydens sy toespraak oor die verlenging van die vlak vier-inperking. Die regulasies sal in plek bly tot 25 Julie. Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, dr. Angelique Coetzee, sê dit is goeie stappe om te neem, maar die bevelsraad behoort die verbod op alkohol te heroorweeg:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *