Mediese uittog in SA duur onverpoosd voort

Daar is toenemende kommer omdat die Suid-Afrikaanse mediese gemeenskap steeds ‘n uittog van verpleegkundiges en dokters ervaar. Die verpleegorganisasie, Denosa, sê hulle het navrae vanaf mediese personeel ontvang oor die prosesse wat vereis word wanneer aansoek gedoen word om in die buiteland te werk. Die vakbond se woordvoerder, Sibongiseni Delihlazo, pleit by die regering om die krisis te voorkom: