Meatco in VSA vereer

Ten spyte van groot uitdagings in die afgelope maande, het Meatco die ‘Uitvoerder van die Jaar na die VSA’ toekenning gewen. Die toekennings word deur USAid jaarliks gehou. Volgens Meatco se bestuurder van korporatiewe aangeleenthede, Rosa Hamukuaja-Thobias, beteken die toekenning dat Meatco kan voldoen aan eerste-wêreld standaarde.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *