Meatco en die Beesvleis Waardekettingforum: ‘Kompetisie is gesond’

Die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher sê kompetisie is goed in enige mark maar, te veel kompetisie kan ook pryse opstoot. Hy het gereageer op die sukses van die sogenaamde Beef Value Chain Forum van Mecki Schneider en die meer as 94 miljoen Namibiese dollar wat reeds ingedien is vir die forum se Savanna Beef Processors.