McHenry wou nog praat…

Die leier van die PDM-party McHenry Venaani het vanmiddag, nadat die LPM parlementslid Utaara Mootu gekla het dat sy vir 2 ure verhoed was om by die parlement in te kom, die Adjunk-Speaker aan die bek geruk en gesê nie net moet sy kommer hê oor Mootu se aantygings nie, maar dat sy gehoor moet gee…

En toe verval alles weer…