McHenry Venaani: Afrika vernietig droom van ‘n verenigde Afrika

Die leier van die opposisieparty PDM, McHenry Venaani, het vandag in die Nasionale Vergadering gesê Afrikane is hul eie vyande en sal die droom van ‘n verenigde Afrika verenig. Venaani sê Afrikane groepeer hulself met diegene wat hulle ken. Volgens hom het Namibiërs het ‘n geneigdheid om na mekaar te verwys volgens etniese groepe waar jy vandaan kom. Hy voeg by politici woon net tradisionele geleenthede by vir politieke gewin.