Mbumba: Boere verdien respek  

Adjunk-president Nangolo Mbumba is tans op ‘n amptelike besoek aan die Oshikoto-streek. Hy sal na verwagting vergaderings met politieke en tradisionele leiers, sowel as die boerdery- en sakegemeenskappe hê. Mbumba het op Omuthiya die belangrikheid van boere se rol in voedsel-sekerheid beklemtoon…