Mboma, Masilingi sal aan nog wedlope deelneem

Die twee Namibiese atlete Christine Mboma en Beatrice Masilingi woeker op die oomblik in Europa het Mboma het in Praag goud verower met Masilingi wat derde gekom het. Hulle afgrigter Henk Botha sê daar is nog moontlikhede vir wedlope oor die volgende paar dae…