Mbandeka moet LPM-aangeleentheid hanteer

Die prokureur-generaal Festus Mbandeka sal besluit oor die toekoms van die twee lede van die LPM-party wat uit die Nasionale Raad verwyder is. Gerrit Witbooi en Anseline Beukes is uit die raad verwyder na hulle poste op die Karas Streeksraad gekry het. Die party hou voet by stuk dat die twee partylede wel op beide die streeksraad en Nasionale Raad kan dien. Eneas Emvula, woordvoerder van die party…