‘Maxwell is nie regverdig behandel nie’

Prokureurs van Ghislaine Maxwell gaan appelleer teen haar tronkstraf van 20 jaar vir die hulp aan die voormalige finansier Jeffrey Epstein om jong meisies te misbruik. Maxwell is in Desember skuldig bevind aan die werf en verskaffing van vier tienderjarige meisies vir seksuele misbruik deur Epstein, haar kêrel tussen 1994 en 2004. Epstein het homself in 2019 in ‘n sel in Manhattan om die lewe gebring. Maxwell se prokureur, Bobbi Sternheim, sê sy is nie regverdig in die verhoor behandel nie: