Hoë inflasie sal ‘n geruime tyd nog by ons wees

Hoë inflasie is hier om te bly. Dit is die mening van kenners wat sê hulle verwag nie dat hoë inflasiekoerse en die lewenskoste binnekort gaan daal nie. Inflasie het verlede maand tot 6,5 persent gestyg. Volgens die hoof van produkontwikkeling by FNB in Suid-Afrika, Stephanus Buys is dit die hoogste inflasiekoers sedert Januarie 2017:

Hy sê verligting is nie om die draai nie: