Masisi kon ‘VP’ van enigiets bedoel het – ontleder

Reaksie word ontvang op die video waar Botswana se President Mokgweetsi Masisi, die Namibiese finansminister, Ipumbu Shiimi aan President Cyril Ramaphosa voorgestel het as die inkomende adjunkpresident, moontlik van Namibië. Die plaaslike politieke ontleder dr. Phanuel Kaapama het met Kosmos 94.1 Nuus oor die aangeleentheid gepraat.