Mashatile is verbaas oor die ondersteuning wat hy ontvang

Die ANC se tesourier-generaal Paul Mashatile wat benoem is vir die amp as adjunkpresident van die party, sê hy is verbaas oor die ondersteuning wat ontvang het in aanloop tot die verkiesingskonferensie volgende maand. Hy loop voor met 1 791 stemme, gevolg deur minister Ronald Lamola met 427 en die derde kandidaat, die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane, met 397 stemme. Mashatile sê takke moet gerus wees dat die persone wat hulle benoem geskik is vir die amp: