Mashatile betreur beurtkrag

Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê beurtkrag bly een van die hardnekkigste uitdagings in die regering se pogings om die ekonomie te laat groei. Hy het gdie Nasionale Raad van Provinsies toegespreek. Mashatile sê beurtkrag raak ook mense se algehele lewensgehalte, daarom gaan die regering voort om die Energie-aksieplan in te stel om energie-sekerheid te bereik. Hy sê die plan sluit vyf pilare in: