Masels in Gauteng: Inentings vorder goed

Die Gautengse Gesondheidsdepartement het reeds 436 000 kinders teen masels ingeënt. Die departement het ‘n omvattende veldtog van stapel gestuur om kinders van ses maande tot 15 jaar te immuniseer ná die onlangse uitbrekings. ‘n Woordvoerder, Motalate Modiba, sê die veldtog het skole, gemeenskapsgesondheidsentrums en winkelsentrums geteiken: