Marx sê daar’s lekker kompetisie in Bok-kamp

Die Springbokspeler Malcolm Marx sê hy is gelukkig met die gesonde kompetisie onder die nasionale span se hakers. Die Bokke het van die 30ste van die maand af ‘n oefenkamp in Pretoria om voor te berei vir die Rugbykampioenskap. Hulle eerste wedstryd is op die agste van volgende maand teen Australië op Loftus Versfeld. Marx sê om teen Bongi Mbonambi en Joseph Dweba mee te ding vir ‘n plek, daag hom uit om beter te wees: