Marokko wettig medisinale dagga

Marokko het die gebruik van dagga vir medisinale en nywerheidsdoeleindes gewettig. Dié land in Noord-Afrika is een van die grootste cannabiskwekers vir die swartmark. Dagga bly steeds onwettig vir die gebruik van ontspanning in die land, berig internasionale media.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *