Mannetti stel sokkerboek bekend

Die voormalige Brave Warriors-afrigter, Ricardo Mannetti, gesels oor sy nuwe boek wat ‘n dekade van Namibiese sokkerprestasies vanaf 2010 tot 2020 bevat. Hy sê voorheen het Namibië slegs ‘n handjievol sokkerspelers gehad wat op professionele vlak gespeel het. Tans is daar meer as 50 professionele spelers wat ‘n aanduiding is dat die land sokkertalent het. Manetti vertel aan Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *