Mannetti is African Stars se nuwe direkteur van sokker

African Stars het aangekondig dat hy Ricardo Mannetti, die gewilde Namibiese sokkerspeler en later, afrigter wat die Brave Warriors in 2015 na ‘n Cosafa-oorwinning gelei het, aangestel het as sy direkteur van sokker. Manetti begin Maandag amptelik by die sokkerklub, te midde van die span se sege in die plaaslike Debmarine Premierliga.