Man wat wapen op Copps-span rig, in hegtenis geneem

Vrydagaand se Copps 94.1-program het weer die gevare waaraan die span hulle blootstel, blootgelê. Behalwe vir die normale dronkbestuur en geslagsgeweld as gevolg van drankmisbruik, is die span met ‘n wapen gedreig omdat hulle voor ‘n Windhoek-inwoner se huis parkeer het. Jean Louis Knouwds was aan diens.