Man, 62, beroof van N$250 000 in kontantSeptember 27, 2022

Lede van die publiek word weer gewaarsku om nie met groot hoeveelhede kontant rond te beweeg nie. Dit volg na ‘n man, 62 jaar oud, van 250 000 Namibiese dollar beroof is na hy goedere aan ‘n skrootmetaal-handelaar verkoop het. Adjudant-offisier Silas Shipandeni het die besonderhede…