Mama Winnie moes president gewees het – EFF

Die EFF sê hy sal voortgaan om ‘n steunpilaar in swart gemeenskappe te wees, soos wat Winnie Madikizela-Mandela tydens apartheid was. Dit was Saterdag vier jaar sedert die struggle-veteraan se afsterwe. Die EFF se nasionale voorsitter, Veronica Mente, sê mama Winnie bly die president wat Suid-Afrika weens patriargie ontsê is en wat volgens haar steeds die samelewing kenmerk: