Malema eis ook vrylating van NEFF-leiers

Die EFF leier Julius Malema in Suid-Afrika veroordeel die inhegtenisneming van die agt NEFF-lede ná die China Town-betoging Vrydag. Malema eis dat al die beskuldigdes so gou as moontlik vrygelaat word.