Malema buite politieke chaos in SA uit

Julius Malema die situasie uitbuit. Malema het voorgestel dat Ace Magashule homself van Carl Niehaus moet distansieer wat ook uit die ANC geskors is. Die uitgesporke Malema het ook gesê President Cyril Ramaphosa het vandag twee hofsake gewen en lei nou met ‘n 2-0 op die telbord.