Maimane stel sy Build One South Africa-party bekend

Mmusi Maimane het Saterdag sy Build One South Africa-party in Naledi, Soweto in die buurland bekend gestel. Die nuwe politieke platform gaan in 2024 op die stembrief verskyn as ‘n sambreelliggaam, en gaan plaaslike leiers in gemeenskappe oral in die land uitsoek en verkies. Maimane sê dit is die eerste keer dat hy aan ‘n verkiesing deelneem sedert hy in 2019 as DA-leier bedank het: