Maga-ideologie is semi-fascisme, sê BidenAugust 26, 2022
President Joe Biden het ‘n beroep op die Demokrate gedoen om in November in die middeltermyn-verkiesing te stem om letterlik demokrasie in die VSA te red. Hy het in Rockville in Maryland gepraat en die Republikeinse Maga-ideologie vergelyk met semi-fascisme.