Maatskappye word uitgenooi om te leer oor verkryging

Die Verkrygingsbeleidseenheid in die finansministerie nooi veral alle klein en medium sakeondernemings uit om môre ‘n inligtingsessie oor die openbare verkrygingswet by Khomasdal-kiesafdelingsaal in Windhoek by te woon. Die sessie wil besigheidseienaars inlig oor hoe om te werke te gaan om suksesvol vir tenders te kan bie. Danny Meyer van SME Compete sê dit is belangrik vir alle besighede, klein en groot …