Maatskaplike-begroting vandag deur minister Zulu bekend gestel

Die buurland se minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, sal vandag haar departement se begroting by die Nasionale Raad van Provinsies indien. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê die begroting sal onder andere die departement se planne en programme uiteensit. Sy sê dit sluit in provinsie-spesifieke ingrypings om kwesbare huishoudings teen die huidige ekonomiese klimaat te beskerm: