Maak so om bye te red…

Berigte uit Suid-Afrika lui dat vrugteboere, veral in die Laeveld, groot uitdagings het met ‘n tekort aan bye. Volgens die jongste studies sal die boere in Mpumalanga dat twee keer soveel bye binne ‘n dekade nodig sal wees om die groeiende boorde te bestuif, wat almal gelyktydig blom, maar, daar’s eenvoudig nie bye nie met Suid-Afrika wat 70 persent van sy trekbye verloor het. Dit is ook ‘n plaaslike probleem en een wat internasionaal voorkom. Sonder bye, sal die mensdom uitsterf. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekoloog dr. Peter Cunningham gepraat oor wat gedoen kan word.

En as jy ‘n veeboer is, het Cunningham die raad.