Maak so met jou belegging sê kenner

Verlede jaar die tyd was die prys van goud deur die dak. Beleggers was onseker en het teruggeval op goud as die veiligste belegging tydens die onsekerheid van die pandemie regoor die wêreld. Dinge het sedertdien baie verander en Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die bekende beleggingsekonoom in die buurland Dawie Klopper om uit te vind wat is nou die beste plek om te belê…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *