Lutombi wag ook vir Stad Windhoek

Die Windhoek Stadsraad het die aanstelling van die Padowerheid se uitvoerende hoof, Conrad Lutombi, as die Stad se nuwe hoof uitvoerende beampte goedgekeur. Maar terwyl die aankondiging reeds op 12 Oktober gedoen is, is daar nog geen stappe geneem in die verband nie. Lutombi sê hy wag ook.

Maar, hy voeg by, dat die saak uiters kompleks is en in verskeie lande uitgespeel word. Kamwanyah sê die kompleksiteit daarvan noodsaak owerhede om eers die ondersoek af te handel sonder enige inmenging.