Lugvervoer verbeter weer op tweede kwartaalNovember 10, 2021
Die Internasionale Lugvervoer-vereniging, IATA, het die Finansiële Monitor vir Rederye vir Oktober 2021 bekend gestel. Die derde kwartaal toon dat die bedryf effe beter vertoon wanneer dit vergelyk word met die tweede kwartaal van die jaar. Linden Birns, skakelbeampte van IATA het meer…