Lughawens en klimaat: Vier SA-lughawens ontvang akkreditasie

Vier van Suid Afrika se grootste lughawens is die week beloon vir hul harde werk en pogings om koolstyf-vrystellings te verminder. Die lughawens het vroeër vandag akkreditasie-sertifikate ontvang van die Internasionale Lughwans Raad, by die Raad se jaarlikse sitting in Marrakech, in Marokko. Kosmos 94.1 Nuus se Fritz Platt het die storie vanuit Kaapstad.