LP’s het 79 sessies gehad en daar was suksesse behaal

Die Nasionale Vergadering het net 79 dae die jaar sessies gehad. Daar word skerp kritiek uitgespreek teenoor die wetgewers omdat talle wetsontwerpe agterweë bly weens herhaalde vertragings. Maar, volgens die parlement se woordvoerder David Nahogandja is daar wel suksesse die jaar behaal.

Daar is ook 35 mosies ter tafel gelê waarvan 15 hanteer is.