LPO se skaapstudie toon goeie opsies

Die Lewendehawe Produsente Organisasie het saam met Hartlief en ‘n loodskomitee ‘n studie oor skaapproduksie en bemarking gedoen. Die studie is genoodsaak deur die risiko’s van ‘n enkele mark, soos die voorsitter van die organisasie, Thinus Pretorius verduidelik.