LPM sê verhoor is eintlik eers Vrydag

Die LPM-party sê die sitting van die Staande Komitee op Voordele by die Nasionale Vergadering meer ‘n voorverhoor was vir beplanning as ‘n eintlike verhoor. Die party se leier Bernadus Swartbooi en hoofsweep, Henny Seibeb het verskyn na die chaos in die parlement op 15 April na die Staatsrede. Eneas Emvula, die party se Adjunk Woordvoerder, het met Kosmos 94.1 gepraat.