LPM se saak teen Speaker op 21 Julie aangehoor

Die appèlsaak van die Landless People’s Movement wat deur die Windhoekse hoërhof toegestaan is, word op 21 Julie aangehoor. Dit volg ná die party se leiers, Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb, ‘n beslissing in die hoërhof betwis wat in die guns van die Speaker van die Nasionale Vergadering, Peter Katjavivi, beslis is nadat hy hulle uit die parlement geskop het. Die party-leiers se regsverteenwoordiger, Patrick Kauta, verduidelik aan aan Kosmos 94.1 Nuus.