LPM reageer op kritiek na reuse-Suide veldbrand

Reaksie word ontvang op kritiek wat ook teen die Landless People’s Movement-party uitgespreek is na die verwoestende brande in die Karasberg gebied verlede week. Sommige menings is dat nie net die weermag moet deurloop nie maar ook die party wat die streek regeer. Die LPM se woordvoerder, Eneas Emvula, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.