LPM nie geskok dat Hage Swapo-president bly

Die Landless People’s Movement het sy reaksie gegee op President Hage Geingob wat besluit het dat hy sy grondwetlike termyn van vyf jaar as die Swapo Party-president tot die volgende Swapo-kongres ten volle sal uitdien. Die woordvoerder van die LPM, Eneas Emvula sê aan Kosmos 94.1 Nuus, dis skokkend, maar nie verbasend nie.