Losprys vir 5 Rwandese volksmoord-leiers aangebied

Sewe-en-twintig jaar ná die Rwandese volksmoord moet vyf sentrale figure in die misdaad nog opgespoor. Die Amerikaanse staatsdepartement het ‘n losprys van 5 miljoen Amerikaanse dollar aangebied vir inligting wat tot hulle in hegtenisname sal lei.gevange geneem kan word. Die vyf was almal senior amptenare. Volgens die Amerikaners moet hulle aanspreeklik gehou word vir die menseslagting van tot 800 000 Tutsi’s in ‘n skamele 100 dae in 1994. Owerhede van die VSA en die VN het spanne op die grond wat na die vyf soek.