Lorch skuldig aan aanranding van sy meisie

Die bekende sokkerster, Thembinkosi Lorch, is skuldig bevind aan die aanranding van sy meisie in 2020. Die voorval het by Lorch se woning in Midrand in Gauteng plaasgevind, waar hy gewelddadig geraak en haar geslaan het. Phindi Mjonondwane van die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig vonnisverrigtinge is vir volgende maand geskeduleer: