Lofliedere kom te laat

Daar is baie goeie mense wat wonderlike dinge vir hul medemens doen, maar min van hulle word waardeer terwyl hulle nog leef. Wanneer so ‘n mens sterf, word hy of sy dan eers met lofliedere besing. Die vraag is waarom eers iemand vereer wanneer dit te laat is? Voormalige Namibiese eerste minister Nahas Angula gee sy mening.