Local is Lekker Toerisme-ekspo op Swakopmund

Die Local is Lekker Toerisme-ekspo vind nog tot vandag by die Atlantic Villa Boutique
Gastehuis en Konferensiesentrum op Swakopmund plaas om plaaslike toerisme te
bevorder. Heiko Dordeloh, ‘n lid van die toerismekomitee en organiseerder, sê vandag
gaan die hoogtepunt van die ekspo wees.